Ons rokke het vandag gekom. Ek is so beindruk met die kwaliteit van julle werk. Die rokke lyk so so pragtig! Baie dankie vir al jou harde werk, vriendelike diens en die konstante updates en kommunikasie. Ek waardeer julle soooo baie 💙"
READY TO ORDER?
Order your dresses, download our order form or share our catalogue with your bridal party